Whk stel boorgate in werking, NamWater moet pyplyn herstel

Stad Windhoek sal sy boorgate benut tot en met die tyd wat NamWater sy watertoevoer vanaf Okahandja na die hoofstad kan herstel. Die pyplyn het vanoggend ingegee, na wat verneem word, op ‘n plek waar daar onlangs aan hom gewerk is. Harold Akwenye, die stad se woordvoerder het meer…