Bedrieër steel N$141 500 by bewaringsorganisasie
Die Namibiese polisie sê ‘n vermeende bedrieër is gearresteer nadat hy daarin geslaag het om N/a’an ku sê met amper 141 500 Namibiese dollar bedrieg het. Die 35-jarige man is in hegtenis geneem na hy weer by ‘n ander instansie dieselfde probeer het. Volgens die mag het die man ‘n vervalste betalingsbewys gebruik om die lodge te bedrieg.