Arsenal lê bo op punteleer

Arsenal is nou heel boaan die Prermierliga-punteler – drie punte voor sy naaste teenstander. Hulle het met 5-0 teen Chelsea in die Emirates-geseëvier. Leandro Trossard het die tuisspan se eerste doel in die eerste helfte aangeteken. Kai Havertz en Ben White het nog twee doele elk in die tweede helfte vir Mikel Arteta se span aangeteken wat die span vier punte voor die heersende kampioen, Manchester City plaas. Manchester lê nou derde. Arteta sê hy is tevrede met die manier waarop sy span die spel in die tweede helfte oorheers het: