Angolese vlugtelinge begin ‘n uitdaging word

Angolese vlugtelinge is oor die naweek deur Angola se diplomatieke personeel geregistreer. Die vlugteling soek tans skuiling naby Etunda in die Omusati-streek en sê daar is geen heenkome vir hulle in hul eie land nie, as gevolg van droogte toestande. Die Omusati-goewerneur Erginus Endjala sê hulle bly sê Angola se grense is steeds gesluit maar daar kom daagliks nog vlugtelinge aan….