Fopnuus het Limkokwing seergemaak, maar dinge verbeter

Die visekanselier van Limkokwing-universiteit dr. Hoze Riruako sê al die fopnuus wat oor die instansie versprei is, het ‘n impak gehad op registrasies deur voornemende studente. Maar, Riruako voeg by dat aansoeke wel die afgelope tyd opgestel het.