ANC verkeer in chaos, verloor steun

Die politieke ontleder Ralph Mathekga sê die ANC is op die rand van disfunksionaliteit. ‘n Onlangse peiling deur die marknavorsingsmaatskappy Ipsos het bevind dat steun vir die regerende party in die komende plaaslike regeringsverkiesing na verwagting tot onder 50 persent sal daal, terwyl die DA en die EFF se steun waarskynlik sal toeneem. Mathekga sê die die ANC se interne struktuur het ineengestort: