ANC juig oor Fritz se afdanking

Die ANC in die Wes-Kaap sê hulle voel geregverdig nadat premier Alan Winde Albert Fritz uiteindelik as LUR vir gemeenskapsveiligheid verwyder het. Hy word aangekla van seksuele wangedrag. ‘n Woordvoerder, Sifiso Mtsweni, het beklemtoon die party sê lank reeds die premier het sedert November gesloer met die saak en eers stappe begin doen nadat die klaers na vore gekom het: