Amerikaners sal verstom wees oor wat daar bevind is oor Biden

Die speaker van die  Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers, Kevin McCarthy, het die Huis-komitee sê die Republikeins-geleide ondersoeke na president Joe Biden het bewerings van magsmisbruik, obstruksie en korrupsie ontbloot. ‘n Meerderheidstem in die Huis, waar die Republikeine ‘n geringe meerderheid is, is nodig om Biden amptelik aan te kla. ‘n Tweederde-meerderheid om hom skuldig te bevind, is in die Senaat nodig wat deur die Demokrate beheer word. McCarthy sê alle Amerikaners moet bekommerd wees oor wat hulle gevind het: