Amerikaanse regering skenk 4 miljoen Namibiese dollar se toerusting

Die Amerikaanse regering het mediese beskermende drag en toerusting ter waarde van 4 miljoen Namibiese dollar aan die Namibiese gesondheidsministerie geskep. Die toerusting is die afgelope vier weke aan gesondheidswerkers in die voorste linie versprei. Walters Parrs van die Amerikaanse ambassade in in Windhoek is aan die woord.