Amerikaanse dollar verswak oor verkiesing, inflasie

Die Amerikaanse dollar het teruggesak en die Suid-Afrikaanse rand verhandel op die oomblik teen 17,80 teen die Amerikaanse geldeenheid. Daar is verliese van amper 3 persent in die afgelope week aangeteken. Robert McGregor van Cirrus in die hoofstad sê daar is twee redes: Die tussenverkiesing en inflasie. Hy verduidelik.