Alkoholverkope herstel

Die verkoop van alkohol in Namibië het geen beperkings meer na die streng inperkings tydens die piek van die Covid-pandemie nie. Die aanpassing van 500 mense by openbare byeenkomste vergeleke met die vorige 200 wat toegelaat is, sal ook in ‘n mate tot die herstel van die alkoholsektor lei. Horst Heimstädt van die Self-regulerende Alkohol-bedryfsforum gesels met Kosmos 94.1 Nuus.