Alcaraz is topgekeurde speler op Wimbledon maar, Djokovic is gunsteling

Die derde Grand Slam-toernooi van die jaar begin volgende week wanneer die grasbaanseisoen sy hoogtepunt bereik op Wimbledon. Carlos Alcaraz het sy eerste grasbaantitel gewen en is weer die wêreld nommer een nadat hy Sondag in Londen die Queens Club-kampioenskap ingepalm het. Die Spanjaard sal die topgekeurde manspeler op Wimbledon wees, maar beskou Novak Djokovic van Serwië as die gunsteling om die titel te verower: