Wagner se Afrika-bedrywighede gaan voort

Die Russiese Wagner-groep sal sy bedrywighede voortgaan insluitend in Afrika-lande soos Mali en die Sentraal-Afrikaanse Republiek. Die naweek se chaos het talle uitdagings vir Rusland en sy buitelandse beleid gebied, waarvan die Wagner-groep in beheer is, hoofsaaklik in Afrika en die oorlogspoging in die Oekraïne. Maar, in ‘n onderhoud met die staatsuitsaaier Russia Today het Sergey Lavrov, Rusland se minister van buitelandse sake, gesê die Wagner-groep se verbintenisse in Mali en sentraal Afrika-land is op regering-tot-regeringsvlak ooreengekom, en dus bly dit in plek.