Geslagsgeweld: Malema sê genoeg is genoeg!

Die leier van die EFF, Julius Malema, het sy beroep op mans herhaal om teen geslagsgeweld en vrouemoord in die land op te staan. Malema het die party se saamtrek in Manguzi, KwaZulu-Natal toegespreek. Malema sê Suid-Afrikaanse mans moet ‘n onderlinge gesprek begin en moet sê genoeg is genoeg: