Omusati-streek sukkel weens droogte

Adjunk-premier John Mutorwa het onlangs die Kavango-Oos-streek besoek te midde van kommer oor die verspreiding van droogtehulpkos. Meer as 44 000 mense in die streek word deur die droogte geraak. Kavango-Oos het in Oktober verlede jaar sy eerste besending droogtehulpkos ontvang. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Erginus Endjala, die goewerneur van die Omusati-streek, wat ‘n opdatering gee oor die situasie.