Olieprys neig hoër

Kenners het gereageer op die opwaartse neiging van die internasionale ru-olieprys. Die Suid-Afrikaanse ekonomiese ontleder Chris Bredenhann wat tans in die Midde Ooste by Deloitte werksaam is met sy mening.