Fafa reageer op winsmarge vir vulstasiesOctober 2, 2023
Die ondervoorsitter van die Fuel Franchise-vereniging van Namibië, Michael Ludeke het die verhogings in handelaarsmarges aangekondig verwelkom. Die marge vir vulstasie-eienaars is op met 20 sent na 1 dollar 83, na ‘n 50 sent verhoging verlede jaar. Ludeke het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.