Winter maak sy opwagting, versigtig met winde en veldbrandeMay 19, 2025

Winter sal vanaf vanaand uiteindelik sy opwagting maak met ‘n sterk koue stelsel wat in die suidelike dele oornag in beweeg. Die bekende plaaslike weerkenner George van der Merwe het die besonderhede.

Van der Merwe waarsku oor die sterk winde wat sal voorkom en maan teen veldbrande.