Die staatsdiens, die verlof, en die uitbetalingsMay 19, 2025
Die Namibiese regering bestee miljoene aan die uitbetaling van verlofdae aan staatsamptenare, met ‘n beduidende deel van hierdie eise wat vermoedelik bedrieglik is. Die voorsitter van die Openbare Dienskommissie, Salmaan Jacobs, wat dringende hervormings versoek om die groeiende finansiële verliese te beperk. The Brief berig dat 11 miljoen Namibiese dollar is tussen Julie en September verlede jaar uitbetaal. Die monitering van verlof word nie bestuur nie maar, daar is ook uitdagings. Die regering is verplig om ongebruikte verlofdae uit te betaal wanneer werknemers die staatsdiens verlaat, ongeag of die verlof aangeteken is of verval het.