Jongste oor Baba Z na naweek se behandeling June 9, 2025

Baba Z van die Rauch Elohim-stigting is uit ‘n private hospitaal in Windhoek ontslaan ná hy die naweek ‘n nuwe dreineringspypie in sy brein moes kry. Ronel Peters, die stigter van Rauch Elohim, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.  

Belangstellendes wat sou wou help, kan Rauch Elohim en Peters op Facebook volg, waar inligting vir donasies ook beskikbaar is.