Met Gala skitter weer May 6, 2025

Sterre het die trappe van die Metropolitan Museum in New York bestyg vir die grootste aand in die modewêreld, die Met Gala. Vanjaar se tema is Superfine: Tailoring Black Style. Sommige van die noemenswaardige glanspersoonlikhede was Rihanna, wat ‘n Marc Jacobs-uitrusting gedra het, Simone Biles in ‘n blou Harbison Studio-rok, ‘n erkenning van die uitwerking van indigo in swart kultuur, en Ayo Edebiri se uitrusting, geïnspireer deur Nigeriese kultuur. Die Gala-medevoorsitter, Pharrell Williams, sê sy inspirasie is swart mans van die werkersklas: