Sake-belangstelling in Namibië se groen-bedrywighede vlam opApril 29, 2025
Die woordvoerder van Namibië se Groenwaterstofprogram, Jona Musheko, sê daar is hernude internasionale belangstelling in sake-moontlikhede in die land. Dit kom na die amptelike inwyding van die HyIron Oshivela aanleg. Musheko het in ‘n onderhoud met Henock TV gepraat.