Ithete soek volhoubare mynwese April 15, 2025

Die adjunkminister van nywerheid, myne en energie, Natangwe Ithete, het ‘n beroep op amptenare in sy ministerie gedoen om planne vir volhoubare mynbou en nywerheidsgroei te ontwikkel. Natuurlike hulpbronne moet optimaal gebruik word werk te skep, het hy op Swakopmund gesê: