Trustco se Ombala Estate-ontwikkeling op Ongwediva kry groenligMarch 29, 2025
Die 8,8 hektaar Ombala Estate, geleë in uitbreiding 11 in Ondangwa sal nou ontwikkel word. Trustco Properties het aangekondig dat dit goedgekeur is vir gemengde residensiële en ligte industriële gebruik. Quinton van Rooyen Jnr., adjunkhoof by Trustco sê die ontwikkeling is reeds in 2010 bekom.