Digitale medisyne vir gesondheid, sê nuwe ministerMarch 23, 2025

Namibië se gesondheidstelsel, dokters en verpleegsters is oorweldig en digitale gesondheidsorg gaan ingespan word om dié las te verlig, sê die nuwe minister van gesondheid, dr. Esperance Luvindao. Luvindao word internasionaal hoog aangeskryf vir haar werk in gesondheid en was onder meer op Forbes se toonaangewende 30 Under 30-lys. Net ná haar inhuldiging Saterdag by Staatshuis, het sy die volgende gesê: