Rekordtelling vir Engeland teen WallisMarch 16, 2025
Engeland het sy Sesnasies-veldtog in Cardiff afgelsuit met sy mees kliniese vertoning van die jaar en Wallis in die proses ‘n 17 agtereenvolgende nederlaang toegedien. Dit boonop met ‘n rekordtelling van 68-14. Engeland moes met ‘n bonuspunt wen om enigsins ‘n kans te staan om ‘n eerste Sesnasies-titel in vyf jaar te verower. Die Engelse het uiteindelik tien drieë ingeryg en daarmee alles in hul vermoë vermag om hul kanse in vanjaar ses Sesnasies-reeks lewend te hou.