New Era teken amper N$16m verlies aanMarch 14, 2025
Die New Era Publication Corporation se jaar verslag vir 2022-23 boekjaar is gepubliseer. Die maatskappy het in die jaar 37,8 miljoen Namibiese dollar verdien, wat die 10 miljoen regering subsidie insluit. Uitgawes het 53,7 miljoen dollar beloop wat ‘n tekort van 15,8 miljoen dollar beloop. Laste het gestyg na 107,8 miljoen dollar en volgens die jaarverslag is dit as gevolg van rente op belasting wat hy aan NamRA skuld, wat op amper 4,7 miljoen dollar staan.