Cheslin vat mansspeler van die jaarMarch 14, 2025

Die Springbok-vleuel Cheslin Kolbe is by die SA Rugby-toekenningsgeleentheid aangewys as mansspeler van die jaar en is die eerste agterlynspeler sedert 2013 wat die gesogte titel ontvang. Nadine Roos is aangewys as vrouespeler van die jaar. Die Bok-losskakel, Sacha Feinberg-Mngomezulu, is die jong speler van die jaar terwyl die Blitsbok, Selvyn Davids, die Sewes-speler van die jaar is. Die Springbokke en Rassie Erasmus is onderskeidelik span en afrigter van die jaar. Kolbe sê die toekenning was onverwags: