Trump blameer weer vir Biden oor Oekraïnse oorlogMarch 13, 2025
Amerikaanse president Donald Trump het aangekondig dat Oekraïne ingestem het tot ‘n wapenstilstand met Rusland. Trump het met verslaggewers in die Oval Office gepraat, en ‘n vraag beantwoord oor wat Russiese president Vladimir Putin daaroor sê. Hy kon weer nie die versoeking weerstaan om ‘n stekie na oud-president Joe Biden in te kry nie. Luister self.