Sinner vat die Aussie Ope 

Die wêreld-nommer-een, Jannik Sinner, het Alexander Zverev geklop om sy tweede agtereenvolgende Australiese Ope en derde Grand Slam-titel in te palm. Die Italianer het die Duitser met 6-3, 7-6, 6-3 verslaan om slegs die agste speler in die Ope-era te word wat die eerste drie Grand Slam-enkelspel-eindstryde vir mans te wen. Sinner is nou op ʼn 21-wedstryd-wenpad op die hardebaan-majors, en sê hy is bewus van die ekstra druk om as die verdedigende kampioen te speel: