Steenkamp looi afwesigheid van Karas-onderwysersJune 4, 2025
Die onderwysminister Sanet Steenkamp is op streeksbesoek. Tydens haar besoek aan die Karas-streek, het sy haar kommer uitgespreek oor die afwesigheid van veral onderwysers by die skole.
Die goewerneur, Aletha Fredericks, het op haar beurt ‘n tekort aan sport-ondersteuning uitgelig, veral omdat meeste van die atlete in die streek op skool is.