November se handelstekort op N$5,5 miljard
Gedurende November 2024 het die land se handelsbalans ‘n tekort van 5,5 miljard Namibiese dollar vertoon, effe beter as die 7,7 miljard dollar wat in Oktober aangeteken is. Die Namibiese Statistieke-agentskap sê daar was handelstekorte van 259,1 miljoen dollar in voedsel en 382,5 miljoen dollar in drank aangeteken. Mirjam Shihepo, die skakelbeampte by die agentskap, het meer.