Landboukenner sê oor skaap-uitvoereFebruary 5, 2024
Die vertraging in die hervatting van verslagting van uitvoer skaapvleis by Farmers Meat Market op Mariental lok reaksie uit. Daar is vroeër aangekondig dat uitvoere weer aan die einde van Januarie sou hervat maar die bedryfsdirekteur by die Hartlief-abattoir, Gunther Ling, sê die kontrakte is nog nie onderteken nie. Wallie Roux, plaaslike landboukenner, sê die tipe kontrakte is kompleks en geduld moet toegepas word indien nog nie voltooi nie.