Noord-Kaapse fluitjieblasers moet na vore tree

Die Noord-Kaapse polisie doen ‘n beroep op fluitjieblasers in die provinsie om as verantwoordelike en toegewyde burgers hulle stemme te laat hoor teen korrupsie en onetiese gedrag. Dit sluit in, maar is nie beperk tot die aanmelding van enige omkopery, nepotisme, bedrog, pligsversuim, magsmisbruik, afpersing en verduistering nie. ‘n Polisiewoordvoerder, Timothy Sam, sê korrupsie ondermyn die stryd teen armoede omdat fondse wat vir ontwikkeling bedoel is, in die sakke van korruptes beland: