Britte wag tot 24 uur in ongevalle

Berigte uit die Verenigde Koninkryk lui dat pasiënte by hospitale regoor die land, ‘n dag of meer in ongevalle moet wag voordat hulle ‘n bed kan kry. Adrian Boyle, die president van die Royal College of Emergency Medicine het met Britse media gepraat.