Transnet-padkaart moet in werking gestel word – DA
Die DA in die Wes-Kaap gaan aan die vervoerminister, Fikile Mbalula, skryf oor President Cyril Ramaphosa se spoor-aankondiging. ‘n Beloofde Transnet-padkaart omskryf die herstrukturering van die entiteit se spoorvragvervoer, met die skepping van ‘n afsonderlike infrastuktuur-bestuurder teen Oktober. Ricardo Mackenzie van die DA sê Ramaphosa se aankonding volg op Mbalula se belofte vroeër die week dat Kaapstad se passasierspoor-netwerk teen die einde van die jaar ten volle in werking sal wees: