Dwelm-misdade loop oop die naweekApril 6, 2021
Volgens die Namibiese polisie was daar verskeie gevalle die afgelope Paasnaweek waar verdagtes met dwelms en verwante onwettige middels in hulle besit betrap is. Hoof Inspekteur Elifas Kuwinga van Nampol het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.