WGO se pandemie-verdrag is bog

Teenkanting teen die pandemie-verdrag van die Wêreldgesondheidsorganisasie neem toe en daar is talle menings dat dit die WGO te veel beheer oor lidlande gee. Dit laat ook toe dat ‘n openbare gesondheidsnoodgeval in enige land arbitrêr verklaar kan word. Plaaslik is die Republikeinse Party se president, Henk Mudge, sterk gekant teen die verdrag.

Mudge sê die media is gekoop en vertel nie die volle verhaal nie.