Wes-Kaap presteer baie goed met leerderplasings

Die Wes-Kaapse onderwysdepartement sê die aantal leerders in die provinsie wat nog nie by skole geplaas is nie, staan tans op 55 graad 1’s en 3 014 graad 8’s. Woordvoerder Bronagh Hammond sê hulle is verheug oor laat plasings wat reeds voltooi is, maar dit bly daagliks ‘n bewegende teiken. Sy verduidelik die uitdaging word veroorsaak deur laat aansoeke wat instroom: