Weerkantoor sê gletsers wat ingee was verantwoordelik vir stormagtige Kaap
Dit wil voorkom asof klimaatsverandering ‘n invloed gehad het op die rowwe see wat aan die Suid-Kus van die buurland oor die naweek beleef is. Skade is al langs die kuslyn aangemeld en video’s is wyd op sosiale media gedeel. Odilo Kgobetsi van die Windhoek weerkantoor sê seevlakke het gestyg as gevolg van gletsers wat af breek wat hoër deinings veroorsaak.