Vleisraad maan rolspelers om grensmaatreëls na te kom

Uiters streng maatreëls geld met Namibië se grense wat weer oop is vir die uitvoer van bees na Suid-Afrika. Daar is groot kommer omdat die buurland sukkel met ‘n bek-en-klouseer uitbreking. Owerhede in Namibië, wat veerartsenydienste, die Vleisraad en meer insluit, het spanne ontplooi om verkeer noukeurig te monitor. Paul Strydom, die Vleisraad se algemene bestuurder gesel met Kosmos 94.1 Nuus …