Verpligte inentings steeds in die nuus

Verpligte inentings by die werksplek word al hoe meer bespreek. In die Namibiese verband is daar wel ‘n regsdilemma soos die plaaslike arbeidskenner Herbert Jauch dit uiteensit.

In Suid Afrika het professor Paul Smit, ‘n kenner in arbeidsbetrekkinge by die Noordwes-universiteit se fakulteit vir ekonomiese en bestuurswetenskap die situasie so verduidelik…