Verkeersvolumes neem toe op van die hoofroetes

Verkeersvolumes het volgens die Namibiese verkeersowerhede begin toeneem op veral die roetes van die kus en die noorde van die land na die hoofstad met die laaste vakansiegangers wat op pad terug huis toe is na die feesseisoen.Hoofinspekteur Rozario Coetzee van die Namibiese polisie se verkeersdepartement het motoriste gemaan om versigtig te bestuur ..