Daar is 449 nuwe Covid-19 gevalle in die land

Die Namibiese gesondheidsministerie het 449 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig. Windhoek het 73, Oshikuku 63, Oshakati 43, Onandjokwe 26 en Rundu 25. Die res kom landwyd voor. Daar is 30 leerders , 15 gesondheidswerkers 9 onderwysers en 9 studente onder die nuwe gevalle.