Vandalisme onderbreek MTC-dienste in die Noorde

MTC ervaar tans ‘n massiewe onderbreking in sy vesel-dienste in die noordelike streek, veral Tsumeb, Rundu en Katima Mulilo. Data, oproepe en SMS-boodskappe word deur die onderbreking geraak. MTC se John Ekongo sê dit is as gevolg van vandalisme…