Trustco nader die hof oor notering op Johannesburgse Aandelebeurs

Trustco Group Holdings sê hy het ‘n dringende appèl by die howe aangeteken om verligting te soek teen ‘n beplande opskorting van sy notering op die Johannesburgse Aandelebeurs. Volgens Quinton van Rooyen Junior, wag hulle op uitspraak en enige aanpassings wat gemaak moet word. Hy verduidelik die geskil.