Teenkanting teen wysiging van Polisiewet
Die veiligheidsminister, dr. Albert Kawana, wat in die Nasionale Vergadering voorgestel het dat hy op 4 Julie ‘n wetsontwerp ter wysiging van die Polisiewet van 1990 wil indien, het teenkanting van parlementslede gekry. Die wysiging behels die magtiging van die Namibiese polisie se inspekteur-generaal om inligting van ondersoeke na geldwassery en die finansiering van terrorisme met buitelandse wetstoepassings-agentskappe sooso Interpol te deel. Die adjunk-minister van werke en vervoer Veikko Nekundi sy kommer oor die voorgestelde konsepwet uitgespreek…