Swapo LP het kommer oor hookah-pype

‘n Swapo-lid van die parlement, Lucia Witbooi, het haar kommer uitgespreek oor die gebruik van hookah-pype onder Namibiërs, veral die jeug. Sy sê dit hou ‘n ernstige gesondheidsrisiko in en veroorsaak kanker en long- en keelsiektes. Sy het die vraag aan haar eie regerende party se gesondheidsministerie in die Nasionale Vergadering gerig.

Dit is wat die publiek te sê het in reaksie op Witbooi se verklaring.