SPYL gekant teen NEFF-optrede
Die Swapo-jeugliga is gekant teen die arbeidsonrus wat op die oomblik in die land ervaar word. Kenners meen jeugarmoede is die hoofoorsaak daarvan. Daar word beraam dat jeugwerkloosheid die jaar 49 persent in die land kan bereik maar, terwyl daar uitdagings is, meen die jeugliga dat vrede nie in gedrang geplaas moet word in die naam van werkloosheid nie. Die liga se sekretaris Ephraim Nekongo verduidelik…