Soekenjin toon Namibiese dollar is sterker as rand? BoN verduidelik…

Sekere soekenjins op die internet toon dat die Suid-Afrikaanse rand swakker is as die Namibiese dollar en daar moet 1 rand en 13 sent betaal word om ‘n Namibiese dollar te bekom. Maar, die twee geldeenhede is een vir een en die rand kan wettig plaaslik gebruik word. Kosmos 94.1 Nuus het met die Bank van Namibië kontak gemaak en die woordvoerder, Kazembire Zemburuka het dit so verduidelik.